VIERWIELDRUIWEWAENS

Kontak ons gerus vir meer inligting oor die vierwieldruiwewaens wat Oranje Meganisasie vervaardig.

TIPWAENS

Oranje Meganisasie vervaardig ‘n reeks tipwaens.

Oranje Meganisasie Tipwa

BINTIPPERS

Oranje Meganisasie vervaardig ook bintippers volgens spesifikasie.

Oranje Meganisasie bintipper

TREKKERSTOOTLEMME

Vervaardiging van trekkerstootlemme.

BANKIEONKRUIDSPUITE

Oranje Meganisasie vervaardig bankieonkruidspuite volgens die kliënt se spesifikasies.

Oranje Meganisasie bankieonkruidspuit

AGRIMASTER SPUITE

Oranje Meganisie is ‘n handelaar van Agrimaster Spuite.

Agrimaster spuit

GALLIGNANI

Oranje Meganisie is ‘n handelaar van Gallignani balers en hooimaakmasjiene

Gallignani

FELLA

Oranje Meganisasie is ‘n handelaar van die FELLA reeks implemente.

SIGMA 4

Oranje Meganisasie is ‘n handelaar van die Sigma 4 front end loaders.

ANDER

Oranje Meganisasie versprei ook die volgende implemente:

  • Walblokke
  • Bossieslaners
  • Skotteleê
  • Tillers
  • Hooitoerusting
css.php