Oranje Meganisasie geleë in Kakamas, Noord Kaap se missie is om as trekker- en meganisasieonderneming die topvoorsiener van gehalte produkte en dienste aan ons klante te wees. Ons primêre doelwit is om deur middel van effektiewe dienslewering teen die beste gehalte en prys in ons klante se behoeftes te voorsien en klantetevredenheid te verseker.

Oranje Meganisasie bied ‘n wye reeks produkte en dienste, insluitend Landini, McCormick en Solis trekkers. Vir meer inligting kies gerus een van die skakels hieronder.


For more information and support on Covid-19, please visit the South African Government’s Covid-19 portal at sacoronavirus.co.za


Oranje Meganisasie Nuwe Trekkers
Oranje Meganisasie implemente
Oranje Meganisasie werkswinkel
Oranje Meganisasie Onderdele

BESOEK OF KONTAK ONS

KAKAMAS:

Fisiese Adres: Eerste Laan 5, Erf no. 5, Kakamas, 8870

Tel no: 054 431 0388 / 082 328 7417

Posadres: Posbus 567, Kakamas, 8870

 

UPINGTON:

Fisiese Adres: Persie Straat 5, Upington

Tel no: 054 325 0808 / 071 870 2564